"Speld vas" "Vormvry" "Geen onlangse items nie" "Programgebruikinstellings" "Vee alles uit" "Onlangse programme" "%1$s, %2$s" "< 1 minuut" "%1$s oor vandag" "Programvoorstelle" "Alle programme" "Jou voorspelde programme" "Kry programvoorstelle in die onderste ry van jou tuisskerm" "Kry programvoorstelle op jou tuisskerm se gunstelingery" "Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die onderste ry sal opskuif na jou tuisskerm." "Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die gunstelingery sal na jou tuisskerm toe skuif." "Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die onderste ry sal na \'n nuwe vouer toe skuif." "Kry programvoorstelle" "Nee, dankie" "Instellings" "Programme wat die meeste gebruik word, verskyn hier, en verander op grond van roetines" "Sleep programme van die onderste ry af om programvoorstelle te kry" "Programvoorstelle is in leƫ spasie bygevoeg" "Programvoorstelle is geaktiveer" "Programvoorstelle is gedeaktiveer" "Voorspelde program: %1$s" "Maak seker dat jy van die rand heel links af swiep." "Maak seker dat jy van die linkerrand na die middel van die skerm swiep en laat los." "Mooi so! Swiep nou van die regterkant om terug te gaan" "Swiep van regs na middel van skerm om terug te gaan na laaste skerm." "Maak seker dat jy van die rand heel regs af swiep." "Maak seker dat jy van die regterrand na die middel van die skerm swiep en laat los." "Jy het die \"gaan terug\"-gebaar voltooi. Nou kan jy leer hoe om tussen programme te wissel." "Jy het die \"gaan terug\"-gebaar voltooi." "Maak seker dat jy nie te naby aan die onderkant van die skerm swiep nie." "Gaan na Instellings om sensitiwiteit van teruggebaar te verander" "Swiep van links af om terug te gaan" "Swiep van linkerkant na middel van skerm om terug te gaan na laaste skerm waarop jy was." "Maak seker dat jy van die onderrand van die skerm af opswiep." "Maak seker jy onderbreek nie voordat jy laat los nie." "Maak seker jy swiep reguit op." "Jy het die \"gaan na tuisskerm\"-gebaar voltooi. Nou kan jy leer hoe om terug te gaan." "Jy het die \"gaan na tuisskerm\"-gebaar voltooi." "Swiep om na tuisskerm toe te gaan" "Swiep op van die onderkant van jou skerm af. Hierdie gebaar neem jou altyd na die tuisskerm toe." "Maak seker dat jy van die onderrand van die skerm af opswiep." "Probeer om die venster langer te hou voordat jy laat los." "Maak seker dat jy reguit opswiep en dan onderbreek." "Jy het geleer hoe om gebare te gebruik. Gaan na Instellings om gebare af te skakel." "Jy het die \"wissel tussen programme\"-gebaar voltooi." "Swiep om tussen programme te wissel" "Swiep op van die onderkant van jou skerm af, hou en laat los dan." "Gereed" "Volgende" "Instellings" "Probeer weer" "Mooi so!" "Tutoriaal %1$d/%2$d" "Gereed!" "Swiep op om na die tuisskerm toe te gaan" "Jy is gereed om jou foon te begin gebruik" "Navigasie-instellings vir toeganklikheid" "Deel" "Skermkiekie" "Jou organisasie laat nie hierdie program toe nie" "Slaan navigasietutoriaal oor?" "Jy kan dit later in die %1$s-program kry" "Kanselleer" "Slaan oor"