"Speld vas"
"Vormvry"
"Rekenaar"
"Skuif na eksterne skerm"
"Vee uit"
"Werkskerm"
"Geen onlangse items nie"
"Programgebruikinstellings"
"Vee alles uit"
"Voeg nuwe lessenaar by"
"Onlangse programme"
"%1$s, %2$s"
"< 1 minuut"
"%1$s oor vandag"
"Programvoorstelle"
"Jou voorspelde programme"
"Kry programvoorstelle in die onderste ry van jou tuisskerm"
"Kry programvoorstelle op jou tuisskerm se gunstelingery"
"Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die onderste ry sal opskuif na jou tuisskerm."
"Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die gunstelingery sal na jou tuisskerm toe skuif."
"Kry programvoorstelle"
"Nee, dankie"
"Instellings"
"Programme wat die meeste gebruik word, verskyn hier, en verander op grond van roetines"
"Sleep programme van die onderste ry af om programvoorstelle te kry"
"Programvoorstelle is in leë spasie bygevoeg"
"Programvoorstelle is geaktiveer"
"Programvoorstelle is gedeaktiveer"
"Voorspelde app: %1$s"
"Gebaarnavigasietutoriaal"
"Draai jou toestel"
"Draai asseblief jou toestel om die tutoriaal oor gebaarnavigasie te voltooi"
"Maak seker dat jy van die rand heel regs of heel links af swiep"
"Maak seker dat jy van die regter- of linkerrand af na die middel van die skerm toe swiep en laat los"
"Jy het geleer hoe om van regs af te swiep om terug te gaan. Nou kan jy leer hoe om tussen apps te wissel."
"Jy het die \"gaan terug\"-gebaar voltooi. Nou kan jy leer hoe om tussen programme te wissel."
"Jy het die Gaan Terug-gebaar voltooi"
"Maak seker dat jy nie te naby aan die onderkant van die skerm swiep nie"
"Gaan na Instellings om sensitiwiteit van teruggebaar te verander"
"Swiep om terug te gaan"
"Swiep van die linker- of regterrand na die middel van die skerm om na die vorige skerm terug te gaan."
"Gaan terug"
"Swiep van die linker- of regterrand af na die middel van die skerm toe"
"Maak seker dat jy van die onderrand van die skerm af opswiep"
"Maak seker jy hou nie stil voordat jy laat los nie"
"Maak seker jy swiep reguit op"
"Jy het die Gaan na Tuisskerm-gebaar voltooi. Nou kan jy leer hoe om terug te gaan."
"Jy het die Gaan na Tuisskerm-gebaar voltooi"
"Swiep om na tuisskerm toe te gaan"
"Swiep op van die onderkant van jou skerm af. Hierdie gebaar neem jou altyd na die tuisskerm toe."
"Gaan na tuisskerm"
"Swiep van die onderkant van jou skerm af op"
"Knap gedaan!"
"Maak seker dat jy van die onderrand van die skerm af opswiep"
"Probeer om die venster langer te hou voordat jy laat los"
"Maak seker dat jy reguit opswiep en dan stilhou"
"Jy het geleer hoe om gebare te gebruik. Gaan na Instellings om gebare af te skakel."
"Jy het die Wissel Apps-gebaar voltooi"
"Swiep om tussen programme te wissel"
"Swiep van die onderkant van jou skerm af op, hou en laat los dan om tussen apps te wissel."
"Wissel apps"
"Swiep van die onderkant van jou skerm af op, hou, en los dan"
"Welgedaan!"
"Gereed"
"Klaar"
"Instellings"
"Probeer weer"
"Mooi so!"
"Tutoriaal %1$d/%2$d"
"Gereed!"
"Swiep op om na die tuisskerm toe te gaan"
"Tik op die tuisknoppie om na jou tuisskerm toe te gaan"
"Jy is gereed om jou %1$s te begin gebruik"
"Jy is gereed om jou toestel te begin gebruik"
"Stelselnavigasie-instellings"
"Jou %1$s is \ngereed!"
"Jou toestel is \ngereed!"
"Geniet jou nuwe %1$s!"
"Kies hoe om te navigeer"
"Swiep op"
"Tik op die tuisknoppie"
"tablet"
"foon"
"Deel"
"Skermskoot"
"Verdeel"
"Stoor app-paar"
"Tik op ’n ander app om verdeelde skerm te gebruik"
"Kies ’n ander app as jy verdeelde skerm wil gebruik"
"Kanselleer"
"Verlaat verdeeldeskermkeuse"
"Kies nog ’n app as jy verdeelde skerm wil gebruik"
"Jou organisasie laat nie hierdie app toe nie"
"Legstukke word nie tans ondersteun nie; kies asseblief ’n ander app"
"Draai skerm"
"Animasie wat wys hoe die taakbalk vanaf die onderkant van die skerm sigbaar word en outomaties versteek as dit nie gebruik word nie"
"Animasie wat wys hoe om jou taakbalk met ’n wisselfunksie vas te speld sodat die taakbalk permanent onderaan die skerm sigbaar bly"
"Animasie wat wys hoe om ’n verdeelde skerm te skep deur ’n app vanaf die taakbalk bo ’n oop app te sleep en los"
"Animasie wat wys hoe om toegang tot voorgestelde apps op jou toestel te kry"
"Animasie wat wys hoe om ’n item op die skerm te soek deur die handelingsleutel te raak en hou en die area waarin die item is, te kies"
"Taakbalkopvoeding"
"Sleep ’n app na die kant toe om 2 apps tegelyk te gebruik"
"Stadigswiep op om die Taakbalk te wys"
"Kry appvoorstelle op grond van jou roetine"
"Langdruk op die verdeler om die Taakbalk vas te speld"
"Doen meer met die Taakbalk"
"Wys altyd die Taakbalk"
"Raak en hou die verdeler in om altyd die Taakbalk onderaan jou skerm te wys"
"Raak en hou die handelingsleutel om te soek wat op jou skerm is"
"Hierdie produk gebruik die gekose deel van jou skerm om te soek. Google se <a href="%1$s">privaatheidsbeleid</a> en <a href="%2$s">diensbepalings</a> geld."
"Maak toe"
"Klaar"
"Tuis"
"Toeganklikheid"
"Terug"
"IME-wisselaar"
"Onlangs"
"Kennisgewings"
"Kitsinstellings"
"Taakbalk"
"Taakbalk word gewys"
"Taakbalk en borrels wys links"
"Taakbalk en borrels wys regs"
"Navigasiebalk"
"Wys altyd Taakbalk"
"Verander navigasiemodus"
"Taakbalkverdeler"
"Ander onlangse apps"
"Skuif na links bo"
"Skuif na regs onder"
"Maak app as ’n borrel oop"
"Onlangse apps"
"Onlangse applys"
"{count,plural, =1{meer app}other{meer apps}}"
"Werkskerm"
"%1$s en %2$s"
"%1$s, item %2$d van %3$d"
"Rollees na links"
"Rollees na regs"
"Borrel"
"Oorvloei"
"%1$s vanaf %2$s"
"%1$s en nog %2$d"
"Skuif links"
"Skuif regs"
"Maak almal toe"
"vou %1$s uit"
"vou %1$s in"
"Omkring en Soek"
"Appikoon"
"Apptitel"
"Maak Toe-knoppie"
"Speld aan taakbalk vas"
"Ontspeld van taakbalk"
"Por"
"Maak toe"
"Porprent"