<stringname="hotseat_edu_title_migrate"msgid="306578144424489980">"Kry programvoorstelle in die onderste ry van jou tuisskerm"</string>
<stringname="hotseat_edu_title_migrate_landscape"msgid="3633942953997845243">"Kry programvoorstelle op jou tuisskerm se gunstelingery"</string>
<stringname="hotseat_edu_message_migrate"msgid="8927179260533775320">"Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die onderste ry sal opskuif na jou tuisskerm."</string>
<stringname="hotseat_edu_message_migrate_landscape"msgid="4248943380443387697">"Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die gunstelingery sal na jou tuisskerm toe skuif."</string>
<stringname="hotseat_auto_enrolled"msgid="522100018967146807">"Programme wat die meeste gebruik word, verskyn hier, en verander op grond van roetines"</string>
<stringname="hotseat_tip_no_empty_slots"msgid="1325212677738179185">"Sleep programme van die onderste ry af om programvoorstelle te kry"</string>
<stringname="hotseat_tip_gaps_filled"msgid="3035673010274223538">"Programvoorstelle is in leë spasie bygevoeg"</string>
<stringname="hotsaet_tip_prediction_enabled"msgid="2233554377501347650">"Programvoorstelle is geaktiveer"</string>
<stringname="hotsaet_tip_prediction_disabled"msgid="1506426298884658491">"Programvoorstelle is gedeaktiveer"</string>
<stringname="gesture_tutorial_rotation_prompt"msgid="1664493449851960691">"Draai asseblief jou toestel om die tutoriaal oor gebaarnavigasie te voltooi"</string>
<stringname="back_gesture_feedback_swipe_too_far_from_edge"msgid="4175100312909721217">"Maak seker dat jy van die rand heel regs of heel links af swiep"</string>
<stringname="back_gesture_feedback_cancelled"msgid="762621530959111290">"Maak seker dat jy van die regter- of linkerrand af na die middel van die skerm toe swiep en laat los"</string>
<stringname="back_gesture_feedback_complete_with_overview_follow_up"msgid="9176400654037014471">"Jy het geleer hoe om van regs af te swiep om terug te gaan. Nou kan jy leer hoe om tussen apps te wissel."</string>
<stringname="back_gesture_feedback_complete_with_follow_up"msgid="8653374779579748392">"Jy het die \"gaan terug\"-gebaar voltooi. Nou kan jy leer hoe om tussen programme te wissel."</string>
<stringname="back_gesture_feedback_complete_without_follow_up"msgid="197189945858268342">"Jy het die Gaan Terug-gebaar voltooi"</string>
<stringname="back_gesture_feedback_swipe_in_nav_bar"msgid="9157480023651452969">"Maak seker dat jy nie te naby aan die onderkant van die skerm swiep nie"</string>
<stringname="back_gesture_tutorial_confirm_subtitle"msgid="5181305411668713250">"Gaan na Instellings om sensitiwiteit van teruggebaar te verander"</string>
<stringname="back_gesture_intro_title"msgid="19551256430224428">"Swiep om terug te gaan"</string>
<stringname="back_gesture_intro_subtitle"msgid="7912576483031802797">"Swiep van die linker- of regterrand na die middel van die skerm om na die vorige skerm terug te gaan."</string>
<stringname="back_gesture_tutorial_subtitle"msgid="6639993416000920142">"Swiep van die linker- of regterrand af na die middel van die skerm toe"</string>
<stringname="home_gesture_feedback_swipe_too_far_from_edge"msgid="4816365433160895458">"Maak seker dat jy van die onderrand van die skerm af opswiep"</string>
<stringname="home_gesture_feedback_overview_detected"msgid="5177627157303895077">"Maak seker jy hou nie stil voordat jy laat los nie"</string>
<stringname="home_gesture_feedback_complete_with_follow_up"msgid="8766981412895888417">"Jy het die Gaan na Tuisskerm-gebaar voltooi. Nou kan jy leer hoe om terug te gaan."</string>
<stringname="home_gesture_feedback_complete_without_follow_up"msgid="2978063221383413443">"Jy het die Gaan na Tuisskerm-gebaar voltooi"</string>
<stringname="home_gesture_intro_title"msgid="836590312858441830">"Swiep om na tuisskerm toe te gaan"</string>
<stringname="home_gesture_intro_subtitle"msgid="2632238748497975326">"Swiep op van die onderkant van jou skerm af. Hierdie gebaar neem jou altyd na die tuisskerm toe."</string>
<stringname="overview_gesture_feedback_swipe_too_far_from_edge"msgid="6402349235265407385">"Maak seker dat jy van die onderrand van die skerm af opswiep"</string>
<stringname="overview_gesture_feedback_home_detected"msgid="663432226180397138">"Probeer om die venster langer te hou voordat jy laat los"</string>
<stringname="overview_gesture_feedback_wrong_swipe_direction"msgid="1191055451018584958">"Maak seker dat jy reguit opswiep en dan stilhou"</string>
<stringname="overview_gesture_feedback_complete_with_follow_up"msgid="3544611727467765026">"Jy het geleer hoe om gebare te gebruik. Gaan na Instellings om gebare af te skakel."</string>
<stringname="overview_gesture_intro_subtitle"msgid="4968091015637850859">"Swiep van die onderkant van jou skerm af op, hou en laat los dan om tussen apps te wissel."</string>
<stringname="taskbar_edu_swipe_animation_description"msgid="1690727240826006218">"Animasie wat wys hoe die taakbalk vanaf die onderkant van die skerm sigbaar word en outomaties versteek as dit nie gebruik word nie"</string>
<stringname="taskbar_edu_pinning_animation_description"msgid="8148601093590683880">"Animasie wat wys hoe om jou taakbalk met ’n wisselfunksie vas te speld sodat die taakbalk permanent onderaan die skerm sigbaar bly"</string>
<stringname="taskbar_edu_split_screen_animation_description"msgid="371796444988899166">"Animasie wat wys hoe om ’n verdeelde skerm te skep deur ’n app vanaf die taakbalk bo ’n oop app te sleep en los"</string>
<stringname="taskbar_edu_suggested_app_animation_description"msgid="3443453246478079085">"Animasie wat wys hoe om toegang tot voorgestelde apps op jou toestel te kry"</string>
<stringname="taskbar_edu_suggested_search_animation_description"msgid="1874284242557104818">"Animasie wat wys hoe om ’n item op die skerm te soek deur die handelingsleutel te raak en hou en die area waarin die item is, te kies"</string>
<stringname="taskbar_edu_pinning_title"msgid="210102174154211712">"Wys altyd die Taakbalk"</string>
<stringname="taskbar_edu_pinning_standalone"msgid="2636919474366410467">"Raak en hou die verdeler in om altyd die Taakbalk onderaan jou skerm te wys"</string>
<stringname="taskbar_search_edu_title"msgid="5569194922234364530">"Raak en hou die handelingsleutel om te soek wat op jou skerm is"</string>
<stringname="taskbar_edu_search_disclosure"msgid="8734536088447779686">"Hierdie produk gebruik die gekose deel van jou skerm om te soek. Google se <xliff:gid="BEGIN_PRIVACY_LINK"><a href="%1$s"></xliff:g>privaatheidsbeleid<xliff:gid="END_PRIVACY_LINK"></a></xliff:g> en <xliff:gid="BEGIN_TOS_LINK"><a href="%2$s"></xliff:g>diensbepalings<xliff:gid="END_TOS_LINK"></a></xliff:g> geld."</string>
<stringname="quick_switch_split_task"msgid="5598194724255333896">"<xliff:gid="APP_NAME_1">%1$s</xliff:g> en <xliff:gid="APP_NAME_2">%2$s</xliff:g>"</string>
<stringname="quick_switch_task_with_position_in_parent"msgid="4968670948331508951">"<xliff:gid="TASK_DESCRIPTION">%1$s</xliff:g>, item <xliff:gid="INDEX_IN_PARENT">%2$d</xliff:g> van <xliff:gid="TOTAL_TASKS">%3$d</xliff:g>"</string>
<stringname="bubble_bar_bubble_description"msgid="1882466152448446446">"<xliff:gid="NOTIFICATION_TITLE">%1$s</xliff:g> vanaf <xliff:gid="APP_NAME">%2$s</xliff:g>"</string>
<stringname="bubble_bar_description_multiple_bubbles"msgid="3922207715357143648">"<xliff:gid="BUBBLE_BAR_BUBBLE_DESCRIPTION">%1$s</xliff:g> en nog <xliff:gid="BUBBLE_COUNT">%2$d</xliff:g>"</string>